Genesis 39:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het sy hom aan sy kleed gegryp+ en gesê: “Kom lê by my!”+ Maar hy het sy kleed in haar hand gelaat en gevlug en na buite gegaan.+ Spreuke 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 om jou te bewaar van die vreemde vrou,+ van die uitlander wat haar woorde vleiend gemaak het.+ Spreuke 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die mond van vreemde vroue is ’n diep kuil.+ Wie deur Jehovah veroordeel word, sal daarin val.+ Spreuke 23:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want ’n prostituut is ’n diep kuil+ en ’n uitlandse vrou is ’n nou put. 1 Korintiërs 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+ 1 Korintiërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+
12 Toe het sy hom aan sy kleed gegryp+ en gesê: “Kom lê by my!”+ Maar hy het sy kleed in haar hand gelaat en gevlug en na buite gegaan.+
9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+
18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+