1 Samuel 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En jy moet vir hom sê dat ek sy huis oordeel+ tot onbepaalde tyd oor die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns spreek ’n vloek oor God uit,+ en hy het hulle nie bestraf nie.+ Spreuke 13:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wie sy roede terughou, haat sy seun,+ maar hy wat hom liefhet, gee ag op hom met dissipline.+ Spreuke 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Lei ’n seun op volgens die weg vir hom;+ ook as hy oud word, sal hy nie daarvan afwyk nie.+ Spreuke 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n seun;+ die roede van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+ Spreuke 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Moenie dissipline terughou van die seun nie.+ As jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterf nie. Spreuke 29:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die roede en teregwysing gee wysheid;+ maar ’n seun wat aan homself oorgelaat word, sal sy moeder in die skande steek.+ Hebreërs 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+
13 En jy moet vir hom sê dat ek sy huis oordeel+ tot onbepaalde tyd oor die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns spreek ’n vloek oor God uit,+ en hy het hulle nie bestraf nie.+
15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n seun;+ die roede van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+
13 Moenie dissipline terughou van die seun nie.+ As jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterf nie.
15 Die roede en teregwysing gee wysheid;+ maar ’n seun wat aan homself oorgelaat word, sal sy moeder in die skande steek.+
7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+