Spreuke 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie. Spreuke 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gryp dissipline aan;+ moet dit nie laat los nie.+ Bewaar dit, want dit is jou lewe.+ Spreuke 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 NEEM my dissipline aan en nie silwer nie, en kennis eerder as uitgesoekte goud.+ Sefanja 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+ Hebreërs 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+
7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+
7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+