Spreuke 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hoe lank, jou luiaard, sal jy bly lê?+ Wanneer sal jy uit jou slaap opstaan?+ Spreuke 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die weg van die luiaard is soos ’n doringheining,+ maar die pad van die regskapenes is ’n verhoogde weg.+
19 Die weg van die luiaard is soos ’n doringheining,+ maar die pad van die regskapenes is ’n verhoogde weg.+