Spreuke 24:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Ek het by die land van die luiaard+ verbygegaan en by die wingerd van die mens wat nie ’n verstandige hart het nie.+ Spreuke 26:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 ’n Deur bly op sy spil draai en die luiaard op sy slaapbank.+
30 Ek het by die land van die luiaard+ verbygegaan en by die wingerd van die mens wat nie ’n verstandige hart het nie.+