Spreuke 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Verwerf wysheid,+ verwerf begrip.+ Moenie die woorde van my mond vergeet nie, en moenie daarvan afwyk nie+. Spreuke 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wie hom afsonder, sal sy eie selfsugtige verlange soek;+ teen alle praktiese wysheid sal hy losbreek.+ Lukas 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Skenk dus aandag aan hoe julle luister; want elkeen wat het, aan hom sal meer gegee word,+ maar elkeen wat nie het nie, van hom sal weggeneem word selfs wat hy dink hy het.”+
5 Verwerf wysheid,+ verwerf begrip.+ Moenie die woorde van my mond vergeet nie, en moenie daarvan afwyk nie+.
18 Wie hom afsonder, sal sy eie selfsugtige verlange soek;+ teen alle praktiese wysheid sal hy losbreek.+
18 Skenk dus aandag aan hoe julle luister; want elkeen wat het, aan hom sal meer gegee word,+ maar elkeen wat nie het nie, van hom sal weggeneem word selfs wat hy dink hy het.”+