Spreuke 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want hulle het die brood van goddeloosheid geëet,+ en die wyn van gewelddade drink hulle.+ Spreuke 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Gesteelde waters is soet,+ en brood wat in die geheim geëet word—dit is lekker.”+