Psalm 119:63 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 Ek is ’n metgesel van almal wat u vrees,+En van dié wat u bevele onderhou.+ 1 Korintiërs 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Word navolgers van my, net soos ek dit van Christus is.+ Jakobus 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+
27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+