Psalm 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+ Spreuke 16:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Al die weë van ’n man is suiwer in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die geeste.+ Hebreërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+
9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+
12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+