Spreuke 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Stuk droë brood en rus daarby+ is beter as ’n huis vol offerandes met rusie.+ Spreuke 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Dwase seun beteken teëspoed vir sy vader,+ en die getwis van ’n vrou is soos ’n lekkende dak wat ’n mens verdryf.+ Spreuke 27:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Lekkende dak wat ’n mens op die dag van ’n aanhoudende reën verdryf en ’n twisgierige vrou is eenders.+
13 ’n Dwase seun beteken teëspoed vir sy vader,+ en die getwis van ’n vrou is soos ’n lekkende dak wat ’n mens verdryf.+
15 ’n Lekkende dak wat ’n mens op die dag van ’n aanhoudende reën verdryf en ’n twisgierige vrou is eenders.+