Psalm 18:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Hulle roep om hulp, maar daar is geen redder nie,+Tot Jehovah, maar hy antwoord hulle nie.+ Spreuke 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 In dié tyd sal hulle my bly aanroep, maar ek sal nie antwoord nie;+ hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie,+ Klaagliedere 3:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 U het toegang tot u met ’n wolkmassa versper,+ sodat gebed nie kan deurdring nie.+
28 In dié tyd sal hulle my bly aanroep, maar ek sal nie antwoord nie;+ hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie,+