Ester 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar. Spreuke 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+
10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.
22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+