44 Hulle het hulle egter aangematig om na die top van die berg op te trek,+ maar die ark van Jehovah se verbond en Moses het nie uit die kamp gewyk nie.+
4 Later het die koning gesê: “Wie is in die voorhof?” En dit was Haman wat in die buitenste voorhof+ van die koning se huis ingekom het om vir die koning te sê om Morʹdegai aan die paal te hang+ wat hy vir hom gereedgemaak het.