Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+

      Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+

  • Jesaja 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wee dié wat na Egipte aftrek om hulp,+ dié wat hulle op blote perde verlaat,+ en wat hulle vertroue in strydwaens stel,+ omdat hulle talryk is, en in ryperde, omdat hulle baie sterk is, maar wat nie hulle oë op die Heilige van Israel gerig het nie en Jehovah nie gesoek het nie.+

  • Jeremia 46:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Span die perde in en klim op, o ruiters, en neem stelling in met die helm op. Vryf die lanse blink. Trek die pantsers aan.+

  • Openbaring 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het die hemel geopend gesien, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Waaragtig+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel