Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 20:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Julle sal in hierdie geval nie hoef te veg nie.+ Neem stelling in, staan stil+ en sien die redding+ van Jehovah ten behoewe van julle. O Juda en Jerusalem, moenie bang of verskrik wees nie.+ Trek môre teen hulle uit, en Jehovah sal met julle wees.’”+

  • Psalm 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Redding behoort aan Jehovah.+

      U seën rus op u volk.+ Sela.

  • Psalm 33:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Vir redding is die perd net bedrog,+

      En deur die oorvloed van sy lewenskragtigheid verskaf hy geen ontkoming nie.+

  • Psalm 68:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Die ware God is vir ons ’n God van reddingsdade;+

      En aan Jehovah, die Soewereine+ Heer, behoort die weë wat uit die dood lei.+

  • Openbaring 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel