Job 31:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Het die Een wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie,+En het nie net Een ons in die moederskoot berei nie? Job 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+ Handelinge 17:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+
15 Het die Een wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie,+En het nie net Een ons in die moederskoot berei nie?
19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+
26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+