-
Josua 23:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal voortgaan om hierdie nasies ter wille van julle uit hulle besitting te verdryf nie;+ en hulle sal vir julle ’n val en ’n strik en ’n gesel in julle sye+ en dorings in julle oë word totdat julle vergaan het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.+
-