Spreuke 13:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wie sy roede terughou, haat sy seun,+ maar hy wat hom liefhet, gee ag op hom met dissipline.+ Spreuke 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+ Spreuke 23:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Met die roede moet jy hom slaan, sodat jy sy siel van Sjeool kan verlos.+ Spreuke 29:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die roede en teregwysing gee wysheid;+ maar ’n seun wat aan homself oorgelaat word, sal sy moeder in die skande steek.+ Hebreërs 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want hulle het ons ’n paar dae na hulle goeddunke gedissiplineer,+ maar hy doen dit tot ons nut sodat ons aan sy heiligheid deel kan hê.+
18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+
15 Die roede en teregwysing gee wysheid;+ maar ’n seun wat aan homself oorgelaat word, sal sy moeder in die skande steek.+
10 Want hulle het ons ’n paar dae na hulle goeddunke gedissiplineer,+ maar hy doen dit tot ons nut sodat ons aan sy heiligheid deel kan hê.+