Psalm 119:103 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 103 Hoe glad vir my verhemelte was u woorde,Gladder as heuning vir my mond!+ Spreuke 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wanneer wysheid in jou hart kom+ en kennis vir jou siel aangenaam word,+ Spreuke 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ken ook wysheid vir jou siel.+ As jy dit gevind het, dan is daar ’n toekoms, en jou hoop sal nie afgesny word nie.+
14 Ken ook wysheid vir jou siel.+ As jy dit gevind het, dan is daar ’n toekoms, en jou hoop sal nie afgesny word nie.+