Hosea 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hoerery en wyn en soet wyn neem die goeie beweegrede weg.+ Hosea 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Op die dag van ons koning het vorste hulle siek gemaak+—daar is woede weens wyn.+ Hy het sy hand saam met spotters uitgestrek.
5 Op die dag van ons koning het vorste hulle siek gemaak+—daar is woede weens wyn.+ Hy het sy hand saam met spotters uitgestrek.