Jesaja 40:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+ Efesiërs 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Laastens, hou aan om krag te verkry+ in die Here en in die mag+ van sy sterkte. Kolossense 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en om na die mate van sy glorieryke mag+ kragtig gemaak te word met alle krag om ten volle te volhard+ en lankmoedig te wees met vreugde,
31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+
11 en om na die mate van sy glorieryke mag+ kragtig gemaak te word met alle krag om ten volle te volhard+ en lankmoedig te wees met vreugde,