Psalm 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+ Psalm 119:103 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 103 Hoe glad vir my verhemelte was u woorde,Gladder as heuning vir my mond!+ Spreuke 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want dit is lieflik dat jy hulle in jou buik bewaar,+ dat hulle tesame stewig op jou lippe bevestig kan word.+
10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+
18 Want dit is lieflik dat jy hulle in jou buik bewaar,+ dat hulle tesame stewig op jou lippe bevestig kan word.+