Spreuke 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie met ’n trae hand werk, sal arm wees,+ maar die hand van die vlytige sal ryk maak.+ Spreuke 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die luiaard toon dat hy begerig is, maar sy siel het niks.+ Die siel van die vlytiges sal egter vet gemaak word.+ Spreuke 23:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want ’n dronkaard en ’n vraat sal in armoede verval,+ en lomerigheid sal ’n mens vodde laat dra.+
4 Die luiaard toon dat hy begerig is, maar sy siel het niks.+ Die siel van die vlytiges sal egter vet gemaak word.+