Spreuke 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+ Spreuke 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid—dit bewaar die koning;+ en deur liefderyke goedhartigheid het hy sy troon in stand gehou.+ Spreuke 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Waar ’n koning in waaragtigheid regspreek oor die geringes,+ sal sy troon vir altyd stewig gevestig wees.+ Jesaja 16:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “En in liefderyke goedhartigheid sal ’n troon beslis stewig gevestig word;+ en iemand sal in waaragtigheid daarop sit in die tent van Dawid,+ terwyl hy regspreek en geregtigheid soek en gou is in regverdigheid.”+
12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+
28 Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid—dit bewaar die koning;+ en deur liefderyke goedhartigheid het hy sy troon in stand gehou.+
14 Waar ’n koning in waaragtigheid regspreek oor die geringes,+ sal sy troon vir altyd stewig gevestig wees.+
5 “En in liefderyke goedhartigheid sal ’n troon beslis stewig gevestig word;+ en iemand sal in waaragtigheid daarop sit in die tent van Dawid,+ terwyl hy regspreek en geregtigheid soek en gou is in regverdigheid.”+