Spreuke 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 ’n Man vind blydskap in die antwoord van sy mond,+ en hoe goed is ’n woord op die regte tyd tog!+ Spreuke 24:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Hy wat reguit antwoord, sal lippe soen.+ Prediker 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die byeenbringer het gesoek om die welgevallige woorde te vind+ en korrekte woorde van waarheid neer te skryf.+ Jesaja 50:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Soewereine Heer Jehovah het my die tong gegee van dié wat geleer is,+ sodat ek kan weet hoe om die vermoeide met ’n woord te antwoord.+ Hy wek oggend na oggend; hy wek my oor om te hoor soos dié wat geleer is.+
10 Die byeenbringer het gesoek om die welgevallige woorde te vind+ en korrekte woorde van waarheid neer te skryf.+
4 Die Soewereine Heer Jehovah het my die tong gegee van dié wat geleer is,+ sodat ek kan weet hoe om die vermoeide met ’n woord te antwoord.+ Hy wek oggend na oggend; hy wek my oor om te hoor soos dié wat geleer is.+