Spreuke 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hoe lank, jou luiaard, sal jy bly lê?+ Wanneer sal jy uit jou slaap opstaan?+ Spreuke 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Luiheid laat ’n mens in ’n diep slaap val,+ en ’n trae siel ly honger.+ Spreuke 24:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 ’n Bietjie slaap, ’n bietjie sluimer, ’n bietjie handevou om te gaan lê,+