Spreuke 16:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 ’n Man van listige streke bly twis saai,+ en ’n lasteraar skei dié wat vertroulik met mekaar omgaan.+ Spreuke 22:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Verdryf die spotter, sodat twis kan weggaan en regstryd en oneer kan ophou.+ Jakobus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.
28 ’n Man van listige streke bly twis saai,+ en ’n lasteraar skei dié wat vertroulik met mekaar omgaan.+
6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.