1 Korintiërs 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+ 1 Timoteus 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+
5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+
24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+