5 Het jy jou oë daaroor laat gaan, terwyl dit niks is nie?+ Want vir seker maak dit vir hom vlerke soos dié van ’n arend en vlieg dit weg na die hemel.+
17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+