-
1 Konings 16:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 In die ses-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Ela, die seun van Baäsa, koning oor Israel geword in Tirsa, twee jaar lank.
-
-
1 Konings 16:22Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
22 Uiteindelik het die volk wat Omri gevolg het, die volk oorwin wat Tibni, die seun van Ginat, gevolg het, sodat Tibni gesterf het en Omri begin regeer het.
-