Spreuke 23:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Moenie onder die wynsuipers wees,+ onder die vraatsugtige vleiseters nie.+ 1 Korintiërs 15:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Moenie mislei word nie. Slegte omgang bederf nuttige gewoontes.+