Markus 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jesus het hom aangekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: “Een ding kom jy kort: Gaan, verkoop wat jy het en gee vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê, en kom word my volgeling.”+
21 Jesus het hom aangekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: “Een ding kom jy kort: Gaan, verkoop wat jy het en gee vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê, en kom word my volgeling.”+