2 Samuel 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+ 2 Kronieke 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders. Psalm 32:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela. Psalm 51:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+
13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+
12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders.
5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela.
51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+