Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • 1 Konings 21:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En jy moet met hom praat en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Het jy moord gepleeg+ en ook in besit geneem?”’+ En jy moet met hom praat en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Op die plek+ waar die honde die bloed van Nabot opgelek het, sal die honde jou bloed oplek, ja joune.”’”+

  • Matteus 27:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het hy die silwerstukke in die tempel gegooi en daarvandaan weggegaan en homself gaan ophang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel