5 En Dawid het begin uitgaan. Waar Saul hom ook al gestuur het, het hy omsigtig opgetree,+ sodat Saul hom oor die krygsmanne aangestel het;+ en dit was goed in die oë van die hele volk en ook in die oë van die knegte van Saul.
2 En ek het my broer Hanaʹni+ oor Jerusalem aangestel, asook Hananʹja, die vors van die Kasteel,+ want hy was so ’n betroubare+ man en het die ware God meer as baie ander gevrees.+