Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hierop het hy gesê: “Alles is in orde. My heer+ het my gestuur+ om te sê: ‘Kyk! Daar het nou net uit die bergstreek van Eʹfraim twee jong manne uit die profeteseuns by my gekom.+ Gee tog asseblief vir hulle ’n talent silwer en twee stelle klere.’”+

  • Spreuke 20:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 ’n Erfenis word aanvanklik deur gierigheid verkry,+ maar die toekoms daarvan sal nie geseënd wees nie.+

  • Jeremia 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Soos die patrys wat bymekaargemaak het wat dit nie gelê het nie, is hy wat rykdom verwerf, maar nie met geregtigheid nie.+ In die helfte van sy dae sal hy dit verlaat,+ en in sy einde sal hy verstandeloos wees.”+

  • 1 Timoteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dié wat egter vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking+ en ’n strik en talle sinnelose en skadelike begeertes,+ wat mense in vernietiging en verderf stort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel