7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+
7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?