28 Hulle het vet geword;+ hulle het blink geword. Hulle slegtheid het ook geen perke geken nie. Geen regsaak het hulle bepleit nie,+ nie eens die regsaak van die vaderlose seun nie,+ sodat hulle suksesvol kan wees;+ en die reg van die armes het hulle nie opgeneem nie.’”