Levitikus 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “‘En as ’n siel+ sondig deurdat hy ’n vervloeking gehoor het+ wat in die openbaar uitgespreek is en hy ’n getuie is of dit gesien het of daarvan te wete gekom het, dan moet hy, as hy dit nie bekend maak nie,+ verantwoording doen vir sy oortreding. Spreuke 28:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dié wat die wet verlaat, prys die goddelose,+ maar dié wat die wet onderhou, vererg hulle vir hulle.+
5 “‘En as ’n siel+ sondig deurdat hy ’n vervloeking gehoor het+ wat in die openbaar uitgespreek is en hy ’n getuie is of dit gesien het of daarvan te wete gekom het, dan moet hy, as hy dit nie bekend maak nie,+ verantwoording doen vir sy oortreding.
4 Dié wat die wet verlaat, prys die goddelose,+ maar dié wat die wet onderhou, vererg hulle vir hulle.+