Job 42:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ‘Wie is dit wat raad verduister sonder kennis?’+Daarom het ek gepraat, maar sonder om begrip te hêVan dinge wat vir my te wonderbaar is, wat ek nie weet nie.+ Psalm 73:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En ek was redeloos en kon nie verstaan nie;+Ek het vanuit u standpunt soos blote diere geword.+ 1 Korintiërs 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Laat niemand homself mislei nie: As iemand onder julle dink dat hy wys is+ in hierdie stelsel van dinge, laat hom ’n dwaas word, sodat hy wys kan word.+
3 ‘Wie is dit wat raad verduister sonder kennis?’+Daarom het ek gepraat, maar sonder om begrip te hêVan dinge wat vir my te wonderbaar is, wat ek nie weet nie.+
18 Laat niemand homself mislei nie: As iemand onder julle dink dat hy wys is+ in hierdie stelsel van dinge, laat hom ’n dwaas word, sodat hy wys kan word.+