Jakobus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+
5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+