2 Samuel 22:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+ Psalm 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer. Psalm 18:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+ Psalm 119:140 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 140 U woord is deur en deur gelouter,+En u kneg het dit lief.+
31 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+
6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer.
30 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+