Deuteronomium 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie. Deuteronomium 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Let op jouself dat jy Jehovah jou God nie vergeet+ deur sy gebooie en sy regterlike beslissings en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, nie te onderhou nie;+
12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.
11 Let op jouself dat jy Jehovah jou God nie vergeet+ deur sy gebooie en sy regterlike beslissings en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, nie te onderhou nie;+