27 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars!+ want julle is soos gewitte+ grafte, wat wel van buite mooi lyk, maar binne-in vol doodsbeendere en allerhande onreinheid is.
39 Maar die Here het vir hom gesê: “Ja, julle Fariseërs, julle maak die buitekant van die beker en skottel skoon, maar julle binneste+ is vol roof en goddeloosheid.+