Genesis 20:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want Jehovah het elke moederskoot van die huis van Abimeʹleg heeltemal toegesluit weens Sara, Abraham se vrou.+ Genesis 30:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Uiteindelik het God aan Ragel gedink, en God het haar verhoor deurdat hy haar moederskoot geopen het.+ 1 Samuel 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 maar aan Hanna het hy een deel gegee. Dit was nietemin Hanna wat hy liefgehad het,+ en Jehovah het haar moederskoot toegesluit.+
18 Want Jehovah het elke moederskoot van die huis van Abimeʹleg heeltemal toegesluit weens Sara, Abraham se vrou.+
22 Uiteindelik het God aan Ragel gedink, en God het haar verhoor deurdat hy haar moederskoot geopen het.+
5 maar aan Hanna het hy een deel gegee. Dit was nietemin Hanna wat hy liefgehad het,+ en Jehovah het haar moederskoot toegesluit.+