Deuteronomium 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 wat jou deur die groot en vreesinboesemende wildernis laat gaan het,+ met giftige slange+ en skerpioene en met dorstige grond wat geen water het nie; wat vir jou water uit die vuurkliprots laat kom het;+ Psalm 107:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Hy verander riviere in ’n wildernis,+En waterfonteine in ’n dorsland,+
15 wat jou deur die groot en vreesinboesemende wildernis laat gaan het,+ met giftige slange+ en skerpioene en met dorstige grond wat geen water het nie; wat vir jou water uit die vuurkliprots laat kom het;+