Spreuke 21:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dit is beter om in ’n woeste land te woon as saam met ’n twisgierige vrou en ergernis daarby.+ Spreuke 27:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Lekkende dak wat ’n mens op die dag van ’n aanhoudende reën verdryf en ’n twisgierige vrou is eenders.+
15 ’n Lekkende dak wat ’n mens op die dag van ’n aanhoudende reën verdryf en ’n twisgierige vrou is eenders.+