-
Jesaja 31:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Want só het Jehovah vir my gesê: “Net soos die leeu grom, ja, die jong maanhaarleeu,+ oor sy prooi, wanneer ’n volle aantal herders teen hom saamgeroep word, en hy ondanks hulle stem nie verskrik sal wees nie en ondanks hulle geraas nie sal ineenkrimp nie; so sal Jehovah van die leërs neerdaal om oorlog te voer oor die berg Sion en oor sy heuwel.+
-