Job 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Draai julle gesig na my toe en staar in verbasing,En lê julle hand op julle mond.+ Spreuke 27:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat ’n vreemdeling jou prys, en nie jou eie mond nie; laat ’n uitlander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+
2 Laat ’n vreemdeling jou prys, en nie jou eie mond nie; laat ’n uitlander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+