Spreuke 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Soos houtskool vir die gloeiende kole en hout vir die vuur, so is ’n twisgierige man om ’n rusie+ te laat opvlam. Spreuke 28:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hy wat verwaand van siel is, verwek twis,+ maar hy wat hom op Jehovah verlaat, sal vet gemaak word.+
21 Soos houtskool vir die gloeiende kole en hout vir die vuur, so is ’n twisgierige man om ’n rusie+ te laat opvlam.
25 Hy wat verwaand van siel is, verwek twis,+ maar hy wat hom op Jehovah verlaat, sal vet gemaak word.+